FREE OPTIONS

Drie strategieë om in eiendom te belê, sonder dat dit jou geld kos.

Sat May 30, 09:00 - Sat May 30, 10:30

Event is online

ABOUT

MBA in Eiendomsbeleggings bied aan: 

“Drie strategieë om in eiendom te belê, sonder dat dit jou geld kos.”

‘n GRATIS 90min-Webinar.


Hierdie is dalk die beste geleentheid van ons lewens om in eiendom te belê. Winsgewende beleggingseiendome gaan om elke hoek en draai opskiet.


Maar weet jy hoe lyk sulke eiendomme? En wat om te maak?


In 90 minute sal ek jou nie net wys hoe om ‘n beleggingseiendom te identifiseer nie, maar ook drie strategieë om geld te maak sonder dat dit jou ‘n sent kos.


Sluit 2020 finansieël sterk af - deur hierdie geleentheid aan te gryp.