Henrich Isaacs & Band LIVE

Sat Jun 6, 19:00 - Sat Jun 6, 21:00

Event is online

ABOUT

Henrich Isaacs & Band LIVE

Saterdag 6 Junie 2020 19:00


Koop jou kaartjie vir slegs R50 en ontvang jou aanlyn streaming link op die dag van die event en kyk saam uit die gemak van jou sitkamer.


LW:

Maak seker jy registreer op Quicket, die link sal net werk met jou persoonlike Quicket profiel wat jy gebruik om jou kaartjie te koop. Onthou jou e-pos adres en wagwoord om toegang te kry tot die event op Saterdag 6 Junie!