Danie Reënwolf LIVE: 'Warmer voor die Tuimeldroër' by Drum, Stellenbosch

Sun Jul 12, 15:00 - Sun Jul 12, 17:00

Drum Restuarant, Stellenbosch

ABOUT

Danie du Toit (Reënwolf) sing ‘n paar van sy songs en lees gedigte uit sy digbundel: 'Warmer voor die tuimeldroër'.

Kom wees deel van hierdie intieme vertoning by Drum Restaurant, Stellenbosch (Net 40 kaartjies beskikbaar).

Danie dra sy beste baadjie, sy tweede beste paar kouse en vertel iets van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke kwytraak. 

Drum restaurant maak 12h00 oop en die vertoning begin om 15h00.