Spoegwolf live by Drum

Sat Jul 18, 12:00 - Sat Jul 18, 18:00

Drum Restaurant

ABOUT

Spoegwolf Live by Drum Restaurant.


Saterdag 18 Julie 2020


Daar is twee optredes,

12:00 - 13:00

16:00 - 17:00


12:00 optrede moet almal 15:00 uit wees sodat ons kan sanitise vir die volgende show.


SLEGS 40 KAARTJIES PER OPTREDE.


Kaartjies R350 per persoon.

KAARTJIEPRYS SLUIT ETE (Drum Burger) IN.


SPOTIFY