Ontdek die Enneagram in Afrikaans

Sat Oct 3, 08:00 - Sat Oct 3, 12:30

Blos Cafe

ABOUT

In die 8 jaar wat ek as lewensafrigter met die Enneagram werk, het ek gesien wat die impak is op persoonlike ontwikkeling en interpersoonlike verhoudings.


Die oomblik wat jy jou Enneagram styl ontdek begin jy jouself en ander beter verstaan. Jy raak bewus van jou uniekheid en ongelooflike potensiaal as mens.

So, as jy meer wil weet van hierdie intrument kom luister na die bekendstellings sessie rondom die Ennegram en hoe dit jou lewe radikaal sal verander.


In die sessie gaan ek die Enneagram op 'n baie eenvoudige en praktiese manier, in afrikaans aan jou voorstel.


Die 2 ure wat ons saam spandeer gaan ek fokus op die volgende aspekte,

a) Agtergrond van die instrument.

b) Toepassing en toepassings waarde

c) Beskrywing van elke persoonlikheids style


Alles in Afrikaans


Laastens, in elk van die twee sessie sal 2 gelukkig persoon wegstap met die volgende,


Enneagram profiel en coaching sessie


Plek: Blos Cafe

Tyd: 8am to 10 am of 10:30 tot 12:30(2 sessies om van te kies)

Koste: R100