4 Oktober - 10:00 Erediens
Sun Oct 4, 10:00 - Sun Oct 4, 11:00
Communitas, Oosterlig
ABOUT
Baie welkom by ons 10:00 Erediens.
Deure sal 30 minute voor 'n Erediens oopmaak.
Persone (Volwassenes en Kinders) wat die erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon moet asb 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.
Kinders (Tjokkers, Kleuters, Gr 1- Gr 6) wat na Communitas gaan, moet kaartjies vir Gesinsbediening in Communitas bespreek.
Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof- Ouditorium bywoon.
Ingang 4 & 5 - Vir ouers en kinders waar die kinders na die Gesinsbediening in Communitas gaan.
Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.
Bring jou kaartjie saam na die erediens.
By Registrasie gaan ons jou kaartjie "scan" en jou koors meet.