FREE OPTIONS
Family friendly

Jennifer Zamudio & Dozi : 4 Oktober

Sun Oct 4, 11:00 - Sun Oct 4, 18:00

Dozi's Back to the Roots

ABOUT

Aanwysings:


?As jy die App Waze op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


GPS: S 25'43.24' E027"55.5