Danie du toit (Reënwolf) by Die Geheime Tuin, Jonkershoek, Stellenbosch

Sun Oct 4, 16:00 - Sun Oct 4, 18:00

Die Geheime tuin: Jonkershoek, Stellenbosch

ABOUT

DIE GEHEIME TUIN, Jonkershoek bied aan:

Danie du Toit REËNWOLF

Uniek en Intiem

SONDAG, 4 Oktober

Vertoning begin 4pm stiptelik

Arriveer 15h00 met n fluister

Adres: Jonkershoek plaas 350 porsie 4

Oorkant Kieriekwaak


Prys: R450 per persoon. Sluit 'n vinger ete, bottel wyn en 'n bier in.

Bring n stoel, kombers en jou eie piekniek mandjie.

Onthou jou eie glas.


Loop of Uber as jy kan.

Verlaat die huis direk na afloop van die vertoning. Loop of Uber as jy kan.


Ter ondersteuning van ons kunstenaars.

Reels vir DIE GEHEIME TUIN

- dra jou masker en was jou hande

- niemand praat oor DIE GEHEIME TUIN nie.

- luister is Belangrik

- fluister is belangrik

- arriveer in stilte

- gaan in stilte

- niemand praat oor DIE GEHEIME TUIN nie

In samewerking; in die lig

Arend de Vos