Ritmia Eredienste | November 2020 | 08:15 & 10:15
Sun Nov 1, 08:15 - Sun Nov 29, 11:30
Ritmia Kantoorgronde
ABOUT
Sondag dienste gaan weer voort by Ritmia Gemeente!
Dienste vind elke Sondag plaas by die Ritmia Kantoorgronde - 44 Blendelaan, Wilropark
Dienstye: 08h15 & 10h15
250 plekke vir volwassenes en jong kinders (0-3) is beskikbaar in die erediens.
75 plekke is beskikbaar vir tieners (14-18) in die Stoom tienerdiens.
100 plekke is beskikbaar vir kinders (4-13) in die Glow kinderdienste.
Ons sien baie uit om julle hier te sien!
Maak asb. kontak met ons as jy jou bespreking wil kanselleer: 011 246 7013
(Sodoende kan ons op die sisteem weer plek maak vir mense om te bespreek wat nog nie plek het nie.)