Family friendly

Gifberg Spook 2021

Fri Mar 26, 18:00 - Sun Mar 28, 10:00

Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp

ABOUT

"Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar!"


Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp

Selfoonsein: GEEN

Grondpad: JA

Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE

Kos en kroeg: BESLIS

Lekker mense: BAIE


Om op te maak vir Gifberg 2020 se uitstel, maak ons hierdie een beter as ooit!

Hier is die line-up:


Die Melktert Kommissie

Sunset Sweatshop

Spoegwolf

TWEE

Glaskas

Gian Groen

Wouter vd Venter

Melt Sieberhagen

Lize Mynhardt

Steyn de Wet

Abel Kraamsaal

Len Muller

Herman Kleinhans


Wat om te bring:

  • Kamp goed. Alle kampgoed wat jy en jou ouers besit.
  • Swemklere
  • Stapskoene
  • Kampstoel
  • Kontant
  • Jy is welkom om jou eie kos en drank te bring
  • Daar is braai plekke maar bring portable braai indien jy het.
  • 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet.
  • Die Saterdagaand is daar 'n Spook-tema so indien jy wil opdress - daar sal pryse te wen wees! ;)
  • Muskietverweerder en sonblok


Wat om te weet:

  • Jy gaan 'n stukkie grondpad ry.
  • Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar
  • Dis informeel en gemaklik
  • Staanplekke het nie krag nie
  • Daar is nie 'n VIP area nie
  • Indien jy 'n kaartjie gekoop het vir 2020 kry jy 'n gratis kaartjie
  • Indien jy vol nonsens is met kos, bring asb jou eie ;)


Vir verdere inligting, kontak [email protected]




DIRECTIONS

Gifberg Spook 2021
Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp
Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170
Get Directions