Family friendly

Blom in Oorvloed Naweek Welstandswerkswinkel vir vroue

Fri Feb 5, 17:00 - Sun Feb 7, 12:00

Karoo Artist's Cafe

ABOUT

Kuns, Natuur, Perde, Musiek, Skryf, Maanligpiekniek

‘n Naweek wegbreuk-welstandswerkswinkel in die Vrystaatse Karoodorp Philippolis vir dames vanaf 5 tot 7 Februarie 2021

Program:

Vrydag 5 Feb

17:00 Verwelkoming

Venue: Karoo Artist’s Café

18:00. Klavier en liriek -

Musiek, sang en kersligete

Venue: Karoo Artist’s Café

Saterdag 6 Feb

8:00. Ontbyt

Venue: Williene se blommetuin

9:30. Ontmoet die perde - sessie met perde.

“We don’t whisper to the horses,

they whisper to us.”

Venue: Karoo Artist’s Café

10:00. My intensie - “waarvoor skyn my lig?”

10:30. Kunssessie - my voete - “root to rise”

11:00. Stap die ‘water-labyrinth’ -

“watch me grow”

Kreatieweskryfsessie en stories oor

beminde, bekende en berugte sir

Lourens van der Post

Venue: Van der Post Museum

13:00. Middagete - Van Der Post Restaurant

14:00 Kunssessie - “my lewe as ‘n kunswerk”

Venue: Karoo Artist’s Café

17:00. Stap - die aarde waarop ek leef -

“van grond na sterre”

Ontdek die wonders van die Karoo

saam met plaaslike inwoners van dié

geskiedkundige dorp.

Venue: Philippolis vlaktes en koppies

onder die maan

18:00. Piekniek onder die sterre

“Storrytelling, Poetry and Port”

Sondag 7 Feb

8:00 Ontbyt

Venue: Karoo Artist’s Café

9:00 Kunssessie

Insig, simboliek en metafore

11:00 Afsluiting

12:00 “The queen is dead. Long live the queen”