FREE OPTIONS

Kerssangdiens Sondag 29 November

Sun Nov 29, 19:00 - Sun Nov 29, 20:00

NG Noord Potchefstroom

ABOUT

Sien julle Sondag vir ons laaste erediens, ons diens sal steeds 'live' wees op Facebook en Youtube. Daar is wel 'n beperking van 300 mense, so bespreek nou jou sitplek deur 'n gratis kaartjie te neem. Wees asb op die laatste 18:50 op jou sitplek sodat ons betyds die live stream kan begin. Hou jou kaartjie asb gereed by die ingang.

DIRECTIONS

Kerssangdiens Sondag 29 November
NG Noord Potchefstroom
21 Dwars St, Potchefstroom, 2520
Get Directions