Kobus de Kock Jnr by JARR Bar (with special guest: Neil Nachtrein)

Sun Mar 14, 14:00 - Sun Mar 14, 17:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Kom luister die mooi geluide wat gestreel word oor die snare met 'n stem wat die hardste hout kan sag skuur. Geen ander as die man homself, Kobus de Kock Jnr, gaan heelwat 'n paar ongelooflike liedere sing en as julle mooi vra, pragtige poësie voorlees.


Dan het ons vir die wonderlike Neil Nachtrein as gaskunstenaar, net om die heerlike Sondag bietjie soeter te laat smaak.


Plek is beperk so bespreek jou kaartjie op Quicket (R80) vandag!


Covid-regulasies en beperkings geld. Geen masker = geen toegang.

DIRECTIONS

Kobus de Kock Jnr by JARR Bar (with special guest: Neil Nachtrein)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions