TWEE en Herman Kleinhans live in WELLINGTON

Sun Apr 18, 15:00 - Sun Apr 18, 21:00

Neo-Venue, Kleinevalleij, Wellington

ABOUT

Wellington, dit was nou hopeloos te lank vandat ons mekaar laas gesien het maar ons kan uiteindelik aankondig dat ons die 18de April by julle gaan kom kuier. Daar is net 250 kaartjies beskikbaar so stuur aan vir die vriende!


WAAR: Neo venue, Kleinevalleij

DATUM: Sondag 18 April

HEKKE OPEN: 15h00

VERTONING: 18h00


Jy kan jou eie piekniek mandjie bring en

Daar sal ook 'n kontant kroeg wees.


Vir meer inligting kontak vir Hannah op : 0760443048

Jy kan ook 'n e-pos stuur aan [email protected]


Ons sien uit!! Laat weet jou vriende, daar's 'n witwyn-Sondag op pad!

DIRECTIONS

TWEE en Herman Kleinhans live in WELLINGTON
Neo-Venue, Kleinevalleij, Wellington
R301, Wellington, 7655
Get Directions