Family friendly
Bela-Bela - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Sat Dec 4, 10:30 - Sat Dec 4, 13:30
Castle de Wildt
ABOUT
Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.
Kom kuier saam met Glamour Express by Castle de Wildt in Bela-Bela. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!
Jou kaartjie sluit ook die volgende in:
- Verwelkomingsdrankie
- Koffie & Tee stasie
- Versnapperinge
- 500ml Water
- Designer Koeke
- Warm Winter Canapé Middagete
- Sherry
- Geskenkpak
VIP kaartjies sluit ekstra bottels bubbly vir die tafel in.
Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.
*aanbieding in Afrikaans
DIRECTIONS
Bela-Bela - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Castle de Wildt
Eersbewoon Rd, 0510
Get Directions