FREE OPTIONS
Family friendly
Ritmia Hemelvaartdiens | 13 Mei | 18h30
Thu May 13, 18:30 - Thu May 13, 19:30
Ritmia Kantoorgronde
ABOUT
Donderdag, 13 Mei om 18h30 vier ons Hemelvaart saam hier by Ritmia Gemeente. Die diens gaan gehou word in die kerksaal.
Ligging: 44 Blendelaan, Wilropark
Ons sien baie uit om julle hier te sien!
Onthou asb. 'n masker vir elkeen in jou gesin.
Maak asb. kontak met ons as jy jou bespreking wil kanselleer: 011 246 7013
(Sodoende kan ons op die sisteem weer plek maak vir mense om te bespreek wat nog nie plek het nie.)
DIRECTIONS
Ritmia Hemelvaartdiens | 13 Mei | 18h30
Ritmia Kantoorgronde
44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724
Get Directions