Family friendly

Karlien Van Jaarsveld by Kleinevalleij

Sun Oct 31, 14:00 - Sun Oct 31, 21:00

Kleinevalleij Estate

ABOUT


Kom geniet die bekendstelling van Karlien en Bobby Van Jaarsveld se wyne, Kallakat en Bobbyjaan met n groot vertoning van Karlien.


n Dag op die grasperke met goeie wyne, kos en natuurlik musiek.


Bobby sal ook die dag hier wees.


Deur maak 13:00 oop

Daar sal voorvertoning wees


Karlien tree 17:00 op.


Heerlike kosse, volle kroeg beskikbaar.


Additionele informasie:


Geen eie kos of drank word toegelaat.

DIRECTIONS

Karlien Van Jaarsveld by Kleinevalleij
Kleinevalleij Estate
Bainskloof Pass
Get Directions