Liezel Pieters live at Kapstadt Brauhaus Durbanville

Tue Oct 26, 19:00 - Tue Oct 26, 20:15

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Sangsensasie, Krone- en 4Werke- gunstelling, Liezel Pieters tree op by Kapstadt Brauhaus in Durbanville Dinsdag, 26 Oktober om 19:00.

Sy word bestempel as die Laura Branigan van Afrikaanse musiek.

Hierdie gaan beslis ‘n vertoning wees om nie mis te loop nie.



DIRECTIONS

Liezel Pieters live at Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7551
Get Directions