Tjienks! Wynfees en -veiling

Thu Oct 21, 18:00 - Thu Oct 21, 22:00

Drostdy Hotel

ABOUT

KOM KLINK 'N GLASIE WYN OP HUIS EYBERS!


Ons hou wynfees en -veiling in Graaff-Reinet in samewerking met The Grape Hustle en wynmaker, Rikus Neethling van Bizoe Wyne.

Feestilkhede word gehou by die histories Drostdy Hotel en ons verwelkom 12 van Suid-Afrika se beste wynplase.



  • Bizoe
  • Chamonix
  • Croydon
  • Eagles' Nest
  • Eenzaamheid
  • Genevieve MCC
  • Gabrielskloof
  • Keermont
  • Luddite
  • Meerhof
  • Migliarina
  • Peter Falke


Jou kaartjie sluit in die proe van al 12 wynplase se produkte, heerlike canapés en die geleentheid om jou eie wynversnit vir die amptelike Volkskool Eeufeeswyn te maak. Daar sal ook wyne opgeveil word deur die loop van die aand.


Die geleentheid is ter viering van Volkskool Graaff-Reinet se Eeufeeswording en ons hoop om hierdie wonderlike geleentheid saam met die hele Karoo-gemeenskap te geniet.


DIRECTIONS

Tjienks! Wynfees en -veiling
Drostdy Hotel
30 Church St, Graaff-Reinet, 6280
Get Directions