Jan Kriel Liggieboom 2021

Tue Dec 7, 17:30 - Tue Dec 7, 21:30

Jan Krielskool

ABOUT

RE-SCHEDULED: Due to bad weather forecast, unfortunately we have had to move the event to TUESDAY 7 December 7pm. Same time, same place, same programme- see you there :-)


Die Jan Kriel Instituut, ten bate van Jan Kriel Skool leerders, bied elke jaar hulle Liggieboom geleentheid aand. Vir Jan Kriel ondersteuners wat hulself nie in die Kaap bevind die 4 Desember 2021 nie, is dit 'n gulde geleentheid om 'n bydrae te maak in terme van 'n liggie borgskap.


Andersins, kan julle by ons aansluit vir 'n familie-vriendelike aand wat optredes van beide die kinders en Sunset Sweat Shop insluit asook 'n danksegingsdiens om die jaar af te sluit. Op Saterdag, 4 Desember 2021 maak die hekke 17h30 oop vir kosstalletjies en die program begin 19h00. Die hoogtepunt van die aand is die aanskakel van die Liggieboom.


Deur die konsert by te woon of slegs 'n liggie, of meer, te borg het 'n noemenswaardige impak op die kinders by Jan Kriel Skool. Maak 'n verskil en GEE 'N KIND 'N KANS!



The Jan Kriel Institute, in support of learners of Jan Kriel School, hosts their Tree Lighting ceremony every year. Supporters of Jan Kriel that don't have the benefit of being in Cape Town on the 4th of December 2021, kan take advantage of the opportunity to sponsor 'n light on the tree.


If you are lucky enough to be in town, you are cordially invited to join us for a family friendly evening with performances by not only the learners but also see Sunset Sweat Shop in action on stage. On Saturday 4 December 2021 gates will open at 17h30 with food stalls with the programme kicking-off at 19h00. The highlight of the evening will be the Lighting of the Tree.


By purchasing tickets for you or your family to attend or simply sponsoring a light, you make an immeasurable difference in the life of a learner at Jan Kriel School. A child with special needs will INSPIRE YOU to be a SPECIAL KIND of person.



Vir meer inligting kontak die Jan Kriel Instituut by 021 903 0434 of [email protected]

For any info contact The Jan Kriel Instituut on 021 903 0434 or [email protected]

DIRECTIONS

Jan Kriel Liggieboom 2021
Jan Krielskool
Skool St, Kuils River, Cape Town, 7580
Get Directions