Rudi Claase - Van My Wysie Af (Klerksdorp)

Thu May 12, 19:00 - Thu May 12, 21:00

Ficassio Gaste Huis en Events Venue

ABOUT

Vir die heel eerste keer, sing Rudi die grootste treffers uit sy pen, op sy manier, wat hy vir homself asook ander kunstenaars geskryf het, en deel die storie wat elke liedjie geinspireer het.


Rudi is bekend vir die treffers wat hy geskryf het soos Sewe Oseane, Tussen Woorde, Droee Riviere, Onthou My, Sterrelose Hemel, As ek Sing, Drome, Perel vir 'n Kroon, Reen Oor My, Donker Hart, Ek huil Oor Jou, Ek haal weer Asem en vele manier. Hierdie is 'n vertooning wat mens nie moet misloop nie!

__________________________________________________________________________________________


For the very first time, Rudi sings the biggest hits from his pen, in his own way, which he wrote for himself as well as other artists, and shares the story that inspired each song.


Rudi is known for the hits he has written such as Sewe Oseane, Tussen Woorde, Droee Riviere, Onthou My, Sterrelose Hemel, As ek Sing, Drome, Perel vir 'n Kroon, Reen Oor My, Donker Hart, Ek Huil Oor Jou, Ek Haal Weer Asem and many more. This is a show that one should not miss!"

DIRECTIONS

Rudi Claase - Van My Wysie Af (Klerksdorp)
Ficassio Gaste Huis en Events Venue
197 Ian St, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571
Get Directions