No under 18s

Posduif LIVE by die Daisy Jones Bar

Fri May 13, 17:00 - Fri May 13, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Posduif bring ’n splinternuwe klank na die Afrikaanse musiekbedryf.

Hulle vars, energieke, positiewe musiek is iets waarmee almal sal kan vereenselwig.

Kom sing en dans saam met ’n ongelooflike show wat iets vir almal bevat.


Hulle is LIVE by die Daisy Jones net buite Stellenbosch, Vrydag 13 Mei.


Deure maak 17h00 vir pre-show drinks en aandete.

Show begin 20h00.

Kaartjies:R120 aanlyn | R150 by die deur | R250 VIP (sluit in private area in die gallery asook 'n meet-and-greet met die band)


Gebruik die WAZE app om tot by die venue te kom.

DIRECTIONS

Posduif LIVE by die Daisy Jones Bar
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions