Family friendly

A Tribute to Elvis

Fri Jul 22, 19:00 - Sat Jul 23, 21:00

Monte Bello Estate

ABOUT

Rosestad 100,6fm en die Bloemfonteinse Filharmoniese Orkes (BPO), as deel van die 10de bestaansjaarvieringe, bied aan "A Tribute to Elvis" Nicholis Louw as solis het reeds landswye bekendheid verwerf vir sy vertolking van Elvis Presley se musiek en bestaan uit ou bekendes waarvoor Elvis so bekend geword het; hierdei keer met begeleiding van 'n volle Filharmoniese orkes onder leiding van maestro Paul Loeb van Zuilenburg.