Fri Sep 2, 19:00 - Fri Sep 2, 20:00
NG Elarduspark Kerkruim
Die bekende en gewilde Coenie de Villiers kom hou ‘n lentekonsert by NG Elarduspark op 2 September 2022. Moet dit nie misloop nie!