Koos Kombuis live in Stellenbosch

Sun Jun 19, 13:00 - Sun Jun 19, 17:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Verveeld op Vadersdag? Dalk het niemand jou genooi vir 'n braai nie? Moenie worry nie!

Kom luister na Koos Kombuis by die Daisy Jones en vergeet van al jou worries en die probleme op ons planeet! Koos, en sy kitaar, en sy bottel rooiwyn sal jou baie gou laat beter voel!


Sondag 19 Junie | Vadersdag

Deure: 13h00

Show: 15h00

Beperkte kaartjies R160 aanlyn (R200 by die deur)


Heerlike kos en drank by die venue beskikbaar.

Sitplek is op 'n first-come-first-served basis.

As jy 'n groep van 6 of meer is kan jy 0649682015 WhatsApp om jou tafel te bespreek. Stuur jou naam, datum van die optrede en vir hoeveel mense jy wil bespreek.


The Daisy Jones bar, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch.

Gebruik die WAZE app as GPS.

DIRECTIONS

Koos Kombuis live in Stellenbosch
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions