LOCAL IS LEKKER FESTIVAL 2022 - Die HereHuis
Sat Oct 29, 12:00 - Sun Oct 30, 00:00
Die HereHuis
ABOUT
Ons is terug vir nog n weergawe van die Local Is Lekker Festival 2022
Bring die hele familie om die dag saam met ons te spandeer
Vermaak Deur:
- Desmond Wells
- Ivan Vd Merwe
- Die Wildberries
- Oriana
Vermaaklikheid vir die kinders:
- Springkasteel
- Gesig verf
- Groot speelplek
- Slush puppy
- Popcorn
Daar sal drank specials wees op die dag en natuurlik die heerlike kos menu van die Herehuis
Welkom drankies by die deur
Kaartjies:
- Dubbel Kaartjies R200.00
- Enkel Kaartjies R150.00
Kinders het gratis toegang
Kaartjies kan ook kontant gekoop word by Die Herehuis self
Geen kaartjies te koop op die dag nie
Link - https://qkt.io/PCZEzO
Local Uitstallers vir die dag:
Springkasteel - Aspatat Springkastele Malmesbury
Tattoo Artist & Piercings
Tjp Cleaning Services
Paws is the Cause
Media Borg - Swartland Joernaal
Alle druk werk gedoen deur Brandmark
Fotograaf - Blurred vision photography
Die event is georganiseer deur L&T Sound&Lighting & Blurred vision photography