Family friendly

Jors Se Fees

Sat Mar 11, 17:00 - Sat Mar 11, 23:00

Hoërskool Ellisras

ABOUT

Nuut ingestelde en een van die grootste en malste shows op Hoërskool Ellisras se kalender. Die fees beloof om so hittig soos 'n normale dag in die Ras te wees.


Hierdie keer bring ons ons vriende (oud en nuut) saam:

VAN COET

LISIE BASSON

DROOM SINDROOM

DANNY SMOKE


Kaartjies raak duurder soos wat dit uitverkoop so spring gou!

R100 coolbox fooi by hek.

Sien jou in DIE RAS op 11 MAART 2023.


Vir meer inligting rondom die venue, kontak vir Louis by:

014 763 2104

+27 71 334 3200 (Louis)


DIRECTIONS

Jors Se Fees
Hoërskool Ellisras
40 Fox Odendaal St, Lephalale, 0555
Get Directions