Family friendly

WCG Konferensie '22 | Be Still & Know

Sat Jul 30, 17:00 - Sun Jul 31, 20:30

Worcester Christen Gemeente

ABOUT

WCG KONFERENSIE '22

Kom herlaai en kom herfokus op wat saak maak by hierdie konferensie naweek.


Tema vir vanjaar se konferensie:

Be Still and Know...

In 'n gejaagde wêreld, laat ons die fokus terugbring na dit wat saak maak.

Raak stil en weet...


Sprekers: Heinz Winckler & Simoné (Nortmann) Pretorius


Konferensie Datums & Tye:

Die konferensie duur van Saterdagaand 30 Julie 2022 tot Sondagaand 31 Julie 2022.


Dit bestaan uit drie sessies:


Sessie 1 - Saterdagaand 18h30 - 20h30 (deure open 18h15)


Sessie 2 - Sondagoggend 09h30 - 11h00 (deure open 09h00)


Sessie 3 - Sondagaand 18h30 - 20h30 (deure open 18:15)


Milk & Honey Koffiewinkel:

Ons moedig jou aan om lekker voor of na die tyd te kom "fellowship" by WCG se eie Milk & Honey koffiewinkel.

Voor en na elke sessie sal die koffiewinkel vir 'n uur oop wees gereed om sop, roosterkoeke en vele meer te verkoop. Kontant- en kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.

Café Hugo gaan die koffie verkope waarneem.




Kaartjie verkope:

Kaartjies kos R200pp

*Neem Kennis: Kaartjies by die deur is R250pp.*

Kinders onder die ouderdom van 8 het gratis toegang.

DIRECTIONS

WCG Konferensie '22 | Be Still & Know
Worcester Christen Gemeente
68 Baring St, Worcester Central, Worcester, 6850
Get Directions