No under 19s

PERSONEELKONSERT 2022

Thu Sep 29, 18:00 - Thu Sep 29, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Jy het nog nóóit die JvR-personeel só gesien nie…

 

Kom geniet ’n aand van baie lag en lekkertes wanneer die personeel hul verskuilde talente op die verhoog gaan uitleef…

                                                                        

als ten bate van ’n baie goeie doel:

 

Die nuwe JvR-personeelstudiebeurs vir ’n matrikulant wat ook hul groot drome na skool wil gaan uitleef!

 

Datum: Donderdag, 23 Junie 2022

Venue: JvR-skoolsaal

Tyd: 18:00 vir 19:00

        (Kom kuier saam in die vierkant voordat die akteurs, sangers en dansers ’n bietjie later op die verhoog verskyn!)

Koste: R250 per persoon (’n Heerlike hamburger en skyfies is ingesluit.)

 

Kontantkroeg beskikbaar! Slegs volwassenes; ongelukkig word geen skoliere toegelaat nie.

 

Bespreek NOU jou kaartjies op Quicket – jy wil nie hierdie een misloop nie!

 

Ondersteun asseblief die personeel in ons fondsinsamelingpoging om voortaan jaarliks ’n Jan van Riebeecker te help om hul studiedrome te bewaarheid!

DIRECTIONS

PERSONEELKONSERT 2022
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001, South Africa
Get Directions