Family friendly

Classics @ Christies - BRUNCH MET BREL en 'n paar Pêlle

Sat Aug 20, 10:30 - Sat Aug 20, 12:00

Christies@ 32 on Russel Gastehuis

ABOUT

Op Saterdagoggend 20 Augustus tree die bariton, Niel Rademan, by Christies@ 32 on Russel op met ? heerlike laat-ontbytkonsert wat musiek van Boereseun tot Brel insluit.

Hierdie is 'n nostalgiese musiekproduksie wat getuig van eenvoud en is gestroop van alle pretensie. Rademan se stem is sy beste wapen. Hy gebruik dit om die verskillende nuanses van onder andere Danie Bosman en Jacques Brel se musiek na vore te bring.

 

Sy vaardigheid as trekklavierspeler is ? pluspunt. Saam met die Bolandse klaviervirtuoos, Elna van der Merwe, is hierdie ? onvergeetlike reis deur ou Europa en terug tot diep binne jou hart. 


DIRECTIONS

Classics @ Christies - BRUNCH MET BREL en 'n paar Pêlle
Christies@ 32 on Russel Gastehuis
32 Russell St, Sonheuwel, Mbombela, 1201
Get Directions