Family friendly
Stephan Visagie - Blue Moon - Ten Bate van Charlene Els
Fri Sep 30, 17:00 - Fri Sep 30, 23:00
Blue Moon, Nelspruit
ABOUT
Stephan Visagie - Blue Moon - Ten Bate van Charlene Els
Sluit by ons aan by hierdie fondsinsameling vir Charlene Els. Charlene Els is 'n 10-jarige meisie met Cerebral Palsy weens 'n gebrek aan suurstof tydens geboorte.
Kaartjies:
- Early Bird - R130
- General - R150
- By die Deur - R160
Kaartjies te koop by Quicket of by Carin - 0726170513
Om 'n borg te word of te skenk aan die saak kontak Carin - 0726170513
DIRECTIONS
Stephan Visagie - Blue Moon - Ten Bate van Charlene Els
Blue Moon, Nelspruit
South Africa
Get Directions