Family friendly

Appel Live At Riebeeckstad High School

Fri Sep 16, 17:30 - Sat Sep 17, 00:00

Riebeeckstad High School

ABOUT

Appel kom kuier weer in die Goudvelde by Riebeeckstad Hoërskool.


Dit gaan een vir die boeke wees, n aand van lekker saamsing en kuier.


Bring jou eie kampstoel.

n Verskeidenheid kos stalletjies en n kontantkroeg beskikbaar.


GEEN "COOLER BAG"


Hekke open 17:30


Maak seker jy boek jou plek


Kontak gerus vir :

Louette Uys

Bemarker

0844207903

DIRECTIONS

Appel Live At Riebeeckstad High School
Riebeeckstad High School
Maree St, Riebeeckstad, Welkom, 9459
Get Directions