Family friendly

Stemme van Hoop

Fri Aug 19, 16:00 - Fri Aug 19, 20:00

Beertjiebos Paarl

ABOUT

Stemme van Hoop met Cornis en Elizabeth is ‘n aand met ‘n reuse verskil! Kom ervaar dit!


Kom luister na die aangrypende storie van hoop en versoening tussen Cornis (Polisieman aangekla van poging tot moord) en Elizabeth (vermoorde Xhosa man se vrou).


Moenie hierdie aangrypende geleentheid mis nie!

Sien jou daar!

Almal welkom! (hierdie event is nie meer net vir mans nie)


Wanneer: Vrydag 19 Aug

Tyd: 16:00 - 20:00

Waar: Beertjiebos, Paarl

Kostes: R50pp


Bring eie stoel en drinkgoed.


PROGRAM:

16:00 - Kuier in spanne

17:00 - Braai

18:00 - Cornis en Elizabeth

20:00 - Koffie en kuier (as jy wil)

21:00 - Verdaag

DIRECTIONS

Stemme van Hoop
Beertjiebos Paarl
Fraaigelegen Road, Wemmershoek Rd, Paarl, 7646
Get Directions