FREE OPTIONS
Family friendly

Innibos Buitelug Familiefees Vrydag

Fri Sep 30, 14:00 - Fri Sep 30, 22:00

Kwanyoni Lodge

ABOUT

Reën, Jan, Jan, Jan, Bernice West en Ricus Nel deel die verhoog by dié heerlike buitelug Familiefees! Die hekke by Kwanyoni Lodge open 15:00 en buiten vir die heerlike verhoogvermaak is daar tonne pret-aktiwiteite: Skattejag vir die kinders, 'n tafeldek demonstrasie, heerlike kosstalletjies, 'n bier en wyntent, buitelug aktiwiteite, uitstallers, ponieritte en baie meer. n Hele paar van jou gunsteling KykNET akteurs gaan ook daar wees!

Kinders onder 12 is GRATIS en pensionarisse betaal slegs R50!

DIRECTIONS

Innibos Buitelug Familiefees Vrydag
Kwanyoni Lodge
Alkmaar N4, Mpumalanga, Mbombela, 1200
Get Directions