Paarlberg Fees

Sat Mar 4, 13:30 - Sat Mar 4, 21:30

Faure Stadium

ABOUT

Die mense het gevra en die mense gaan dit kry!


Op 4 Maart sal die Paarlberg Fees vir die eerste keer by Faure Stadion in die Paarl plaasvind. Van die land se top kunstenaars soos Riaan Benade, Spoegwolf en Francois van Coke sal die vermaak verskaf.


Saam met die Paarl se lekker warm weer, sal koeldranke en alkoholiese verversings beskikbaar wees.


Hamburgers, pizza's, hoenderepies, piekniekmandjies en vele meer kan geniet word.

Daar sal piekniek areas en bankies ook beskikbaar wees.


Koop jou kaartjie nou, want hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie.


Hekke maak 13:30nm oop en die eerste optrede sal 14:30 begin.


13:30 - Hekke open

14:30 - Juan Casey

15:30 - Millenium Band

16:30 - Robbie Wessels

17:30 - Juan Boucher

18:30 - Riaan Benade

19:30 - Spoegwolf

20:30 - Francois van Coke

21:30 - DJ


*die vertonings se tydlyn is 'n aanduiding en ons kan ongelukkig nie waarborg om stiptelik by hierdie tye te hou nie.


#paarlbergfees2023

DIRECTIONS

Paarlberg Fees
Faure Stadium
1 Faure St, Esterville, Paarl, 7646
Get Directions