Juanita du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Oct 12, 20:00 - Wed Oct 12, 21:15

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Die blinkste ster aan die Suid-Afrikaanse musiek-uitspansel is ons eie Platinum prinses, Juanita du Plessis. Sy is lank reeds gekroon as ons land se top Afrikaanse vroue-kunstenaar en sy gaan nie gou van haar kroon afstand doen nie.


Juanita du Plessis se loopbaan spreek van roemryke prestasies, kosbare mylpale, nederigheid en toewyding, en die toekennings op haar kerfstok oortref diè van die meeste kunstenaars in Suid-Afrika.


Ons is bitter opgewonde om haar te verwelkom op Kapstadt Brauhaus Paarl se verhoog Woensdag, 12 Oktober.

DIRECTIONS

Juanita du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions