Family friendly

WESSELSBRON BIERFEES 2022

Sat Oct 22, 12:00 - Sat Oct 22, 23:59

Wesselsbron Buiteklub

ABOUT

Wesselsbron Buiteklub se jaarlikse Bierfees brei hierdie jaar soveel meer uit. Ons beoog om dit soos 'n regte fees te laat voel. Daar sal kos stalletjies wees en baie kinder vermaak. Deur die loop van die dag sal daar 'n worsbraai kompetisie wees ,waar die deelnemers hul eie wors moes maak en voorberei vir die kompetisie.


Die Hekke open 12 uur en bywoners word bemoedig om vroeg te kom en die dag saam ons te geniet.


Kinders onder 12 is gratis


Arno Jordaan se optrede begin 20:00


Die Tema vir die fees is October Fest en daar sal pryse wees vir die "Best Dressed"

DIRECTIONS

WESSELSBRON BIERFEES 2022
Wesselsbron Buiteklub
Willemse St, Wesselsbron, 9680
Get Directions