JUAN BOUCHER LIVE by Die Watergat, Langebaan

Fri Oct 28, 19:00 - Fri Oct 28, 22:00

Die Watergat, Langebaan

ABOUT

Juan Boucher is met rede een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe te sleep, sy stem skuur soos honderdgrein skuurpapier oor die klank van elektriese kitare en met sy lirieke deel hy digterlik en opreg sy eie lewens ervaring. Met sy nuutste album 'Hier Waar Ek Nou Is' bring Juan vir al sy Weskus aanhangers die nuwe klank.


WANNEER: Vrydag 28 October 2022

TYD: 20h00

Kaartjies: R200 aanlyn

Beperkte sitplekbesprekings.


Hier Waar Ek Nou Is, is die kulminasie van evolusie waar deur Juan gegaan het met sy laaste drie albums. Dit is volwasse en minimalisties, maar lewer steeds ‘n musikale skop. LUISTER die album nou hier: https://linktr.ee/juanboucher

DIRECTIONS

JUAN BOUCHER LIVE by Die Watergat, Langebaan
Die Watergat, Langebaan
Free Port Centre Shop1, Oostewal Rd, Langebaan, 7357
Get Directions