Die Wasgoedlyn bied aan: Die Kaappunters

Fri Dec 2, 17:00 - Fri Dec 2, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Die Kaappunters is live by die Daisy Jones op Vrydag 2 Desember. Konsertgangers kan uit sien na musiek van Churchil Naude, Riku en Jackie Lätti, Die Kaappunters Band en buitengewone verrassende samewerkingselemente.


Deure: 17h00

Show: 20h00

Kaartjies: R160 aanlyn of R190 by die deur

Heerlike kos en drank by die venue beskikbaar.


Riku lätti het sy een voet stewig geanker in die teater en filmbedryf en die ander nog stewiger in die musiekbedryf. Hy het hierdie twee sfere reeds op verskeie wyses bymekaar gebring, ondermeer die vervaardiging van klankbane vir verskeie plaaslike films, asook Die Wasgoedlyn televisiereekse wat op Kyknet verskyn het. Die samesnoering van kulture en klaarblyklike teenstrydighede is sy voeding aan die samelewing. Kom geniet 'n tentoonstelling hiervan en nog meer wanneer Die Wasgoedlyn kletsrym, rockmusiek, Guma en vele ander in en uitheemse style vermeng met die mees ondenkbare samewerkings van verskeie kunstenaars.


Sitplek is op 'n first-come-first-served basis.

As jy 'n groep van 6 of meer is kan jy 0649682015 WhatsApp om jou tafel te bespreek.

Stuur jou naam, datum van die optrede en vir hoeveel mense jy wil bespreek.


Thank you to Concerts SA for the support of this event. Concerts SA is funded by the Royal Norwegian Embassy and SAMRO, administered by IKS Cultural Consulting, with digital partner, Music in Africa.     #CSAVenues2022

DIRECTIONS

Die Wasgoedlyn bied aan: Die Kaappunters
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions