TWEE live by Blue Moon, Nelspruit

Sun Dec 4, 13:30 - Sun Dec 4, 17:00

Blue Moon

ABOUT

DIE LANG WAG IS VERBY!


Nelspruit, julle is amptelik utgenooi na TWEE se magiese vertoning by Blue Moon!


Wenners van die Afri-Visie liedjieskryf kompetisie, het hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf met die treffer liedjie "Ek Sweer" en beweeg steeds van krag tot krag.


Hierdie gaan 'n dag wees wat jy nie wil mis nie. Verwag vars nuwe liedjies en goeie samesyn.


Almal is welkom.


*Datum: Sondag 4 Desember

*Kaartjies: R180 pp (kinders onder 12 kry gratis toegang)

*Deure open 12:00

*Konsert begin 14:00


Heerlike kos en drank beskikbaar.


Vir meer inligting en die wat nie aanlyn besprekings doen nie kontak:

Blue Moon: 082 460 3065

Sarel: 071 224 1907

[email protected]

DIRECTIONS

TWEE live by Blue Moon, Nelspruit
Blue Moon
Uitkyk Rd, Mbombela, 1201
Get Directions