FREE OPTIONS
No under 18s

Die Bundel

Wed Dec 7, 19:00 - Wed Dec 7, 22:00

Railways Cafe

ABOUT

Is daar dalk 'n digter binne jou verstreek? Wil jy meer leer of begin dig? Wil jy deel wees van 'n gemeenskap waar mense dieselfde dink as jy?


Kom neem deel aan Die Bundel.


Ons bied die geleentheid; jy bepaal die intensiteit!

DIRECTIONS

Die Bundel
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions