Waar die Hart Is

Fri Dec 2, 20:00 - Fri Dec 2, 21:10

Oude Libertas

ABOUT

Musiek is ’n universele hartstaal, ook hier in Suid-Afrika met soveel verskillende, opwindende style. “Home is where the heart is,” het Elvis gesing. In hierdie unieke samekoms van uiteenlopende sangers en musikante wys hulle hoe ons oor grense heen saam musiek kan maak en dat ons harte op eie bodem gewortel is. As akteur het Neil Sandilands internasionale hoogtes bereik, en nou skitter hy plaaslik ook as sanger. Andriëtte en Sima se ongelooflike stemme, saam met die kitaarritmes van Mhlanga en Frost, is uniek. ’n Vertoning oor ons land, ons huis – die plek waar ons hart is.


Kunstenaars:

Neil Sandilands, Andriëtte Norman, Louis Mhlanga, Sima Mashazi, Albert Frost en Schalk Joubert

DIRECTIONS

Waar die Hart Is
Oude Libertas
Adam Tas Rd, Stellenbosch, 7600
Get Directions