Altyd Immer

Sat Dec 3, 20:00 - Sat Dec 3, 21:20

Oude Libertas

ABOUT

Ware talent en kuns is tydloos. Kom vier hierdie samekoms met van ons beste talent wat oor meer as vier dekades strek. Die immergroen liedjies van Coenie de Villiers, Anton Goosen, Tarryn Lamb, Gian Groen en nuwe talent soos Robert Bolton sal sorg vir ’n gesonde kombinasie van nostalgie oor gister, troos vir nou en nuwe hoop vir die toekoms!


Kunstenaars:

Tarryn Lamb, Coenie de Villiers, Anton Goosen, Gian Groen en Robert Bolton


DIRECTIONS

Altyd Immer
Oude Libertas
Adam Tas Rd, Stellenbosch, 7600
Get Directions