FREE OPTIONS
Family friendly

Caledon Roundtable bied aan: Saaidans

Fri Feb 17, 18:00 - Sat Feb 18, 02:00

De Oudekraal

ABOUT

Kom dans saam in die hartjie van die Overberg vir Caledon Roundtable se eerste Saaidans saam met Christo en Cobus asook DJ Wico!


Alle kaartjies wat verkoop word gaan gebruik word vir toekomstige liefdadigheids projekte. So alle ondersteuning sal baie waardeer word.


Verdere details:


  • Kontantkroeg
  • Spur kosstalletjie
  • Eie ‘snacks’ mag gebring word


So waarvoor wag jy?

DIRECTIONS

Caledon Roundtable bied aan: Saaidans
De Oudekraal
Klipdrift Farm, Caledon, 7230
Get Directions