Herman Kleinhans Live @ Stoepstories, Trichardt

Sat Dec 3, 18:00 - Sat Dec 3, 23:00

Stoepstories, Trichardt

ABOUT

Herman Kleinhans van die wel bekende groep TWEE kom die 3de Des weer by Stoepstories kuier. Moet nie die man misloop nie dit gaan iets besonders wees!


Datum: 3 Desember

Prys: R150 per kaartjie

Tyd: 20:00


Heerlike kos en drank beskikbaar!

DIRECTIONS

Herman Kleinhans Live @ Stoepstories, Trichardt
Stoepstories, Trichardt
488 Ebrahim Daya St, Trichardt, Secunda, 2302
Get Directions