Family friendly

Grootbek op Kleinmond: Frank Opperman met "Steeds Donkie"

Sun Dec 18, 20:15 - Sun Dec 18, 22:15

The Shed

ABOUT

Frank Opperman met "Steeds Donkie" 18 Desember 20:15


Desembervakansie in die Overberg gaan nooit weer dieselfde wees nie! Vanjaar is die eerste Kleinmond mini Kunstefees – Grootbek op Kleinmond.

Die fees word aangebied in samewerking met die Safari biltong speserye van Crown National.

Optredes geskied in The Shed, voorheen ’n perlemoen fabriek in die Kleinmond hawe.

Die informele teater met sitplek vir slegs 200 is ideaal geskik vir ‘n fees van plaaslike talent. Daar word verwag dat die beperkte aantal kaartjies vinnig opgeraap sal word.

DIRECTIONS

Grootbek op Kleinmond: Frank Opperman met "Steeds Donkie"
The Shed
Harbour Rd, Kleinmond, 7195
Get Directions