Grootbek op Kleinmond: Die Reisigers

Tue Dec 20, 20:15 - Tue Dec 20, 22:15

The Shed

ABOUT

Johan Bakkes en Johan Badenhorst vertel reisverhale met musiek verskaf deur digter/sanger Gert Vlok Nel


20 Desember 20:15


Desembervakansie in die Overberg gaan nooit weer dieselfde wees nie! Vanjaar is die eerste Kleinmond mini Kunstefees – Grootbek op Kleinmond.

Die fees word aangebied in samewerking met die Safari biltong speserye van Crown National.

Optredes geskied in The Shed, voorheen ’n perlemoen fabriek in die Kleinmond hawe.

Die informele teater met sitplek vir slegs 200 is ideaal geskik vir ‘n fees van plaaslike talent. Daar word verwag dat die beperkte aantal kaartjies vinnig opgeraap sal word.

DIRECTIONS

Grootbek op Kleinmond: Die Reisigers
The Shed
Harbour Rd, Kleinmond, 7195
Get Directions