Family friendly

Vellie's bied aan - Deon Groot

Sat Dec 31, 20:00 - Sun Jan 1, 02:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Kom geniet Deon Groot se show Saterdag, 31 Desember 2022, om 20h00 by Vellie’s Bar & Grill!


Kaartjie pryse beloop:

-         R50 aanlyn op Quicket

-         R100 by die deur

Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.

 

GEEN onder 18’s word toegelaat SONDER ouer toesig nie. Kinders onder 18 jaar mag onder GEEN omstandighede by Vellie’s drink nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.

 

Koop vandag jou kaartjies op Quicket, jy wil dit nie mis nie! 

DIRECTIONS

Vellie's bied aan - Deon Groot
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions