Lily & Luna - NET EEN VAN MY/ONE OF A KIND

Sat Jun 10, 14:00 - Sat Jun 10, 15:00

Willowbridge Mall, 1st Floor

ABOUT

Lily & Luna - die Prinsesse van Lig - is terug met 'n splinternuwe vertoning - NET EEN VAN MY - wat jou weer gaan laat skaterlag en op jou voete bring van lekkerte!


Die skool hou konsert en Lily & Luna kan nie wag om met hulle nuwe danspassies te spog nie. Maar arme Luna se groot voete is alweer in die pad en dreig om al haar drome te vernietig. Dan is daar nog boelies by die oudisies wat haar hartjie nog verder seermaak, maar Lily staan reg om vinnig met hulle af te reken. Gaan Lily die boelies beetkry of gaan die Heilige Gees vir hulle kom leer hoe om 'n lig in die wêreld te wees?


Bederf jou dogtertjie met 'n oggend van opbouende musiek, prettige danspassies en 'n inspirerende storie oor God wat elke kind uniek en met soveel liefde skape.


Wanneer: 10 Junie 2023, Saterdag

Waar: Willowbridge Winkelsentrum, 1ste Vloer

Tyd: 14h00

Kaartjies: R120.00 p.p.


Vertoning aangebied in beide Afrikaans en Engels. Kindermusiekteater geskik vir 3 - 8 jariges.


CD's, DVD's, handelsware en versnapperinge sal te koop wees, so bring gerus 'n sakgeldjie saam!


NB: Let asseblief op dat hierdie vertoning onderhewig is aan video en kamera opnames vir bemarkingsdoeleindes. Deur kaartjies vir hierdie vertoning te koop, gee u toestemming dat u en u kind op kamera mag verskyn en op alle Lily & Luna sosiale platforms.




ATER

DIRECTIONS

Lily & Luna - NET EEN VAN MY/ONE OF A KIND
Willowbridge Mall, 1st Floor
39 Carl Cronje Dr, Bellville, Cape Town, 7530
Get Directions