TWEE en Herman Kleinhans by Casalinga, Krugersdorp

Sun May 7, 12:00 - Sun May 7, 17:00

Casalinga

ABOUT

TWEE, Afrivisie wenners met die alom bekende liedjie, Ek Sweer, is weer terug by Casalinga!


Bring jou piekniek kombers en smul aan heerlike kos, wyn en gin terwyl jy luister na TWEE se musiek wat die hartsnare roer.


Herman Kleinhans gaan die vertoning afskop met liedjies soos Dankie, Ruite Oop en nog vele meer.


Dit gaan een vir die boeke wees.


Hekke Open: 12:00

Vertoning: 14:00

Kaartjies: R190


Kinders onder 12 kry gratis toegang.


Almal is welkom. Bring jou familie saam vir 'n lekker Sondagmiddag piekniek!


Geen kos en drank mag ingebring word nie.


Navrae:

[email protected] of Casalinga by 010 595 4563

DIRECTIONS

TWEE en Herman Kleinhans by Casalinga, Krugersdorp
Casalinga
Plot 328 Rocky Ridge Rd, Muldersdrift, 1739
Get Directions